Donatus

Manne


Elke maandag aand @19:00 kom die manne bymekaar om vir mekaar, ons gemeente en ons gemeenskap te bid. Dit is hier waar ons kragtig word in die Here en die krag van Sy sterkte want ek kan nie maak Hy kan. Dis God wat die saad saai sodat ons vrede en voorspoed kan ervaar.