Ignite
                Jeug
                 
                
            
            
            
                
                
                
                    Hier kom die Hoërskool kinders bymekaar om Hom te leer ken. Ons droom is dat elke jongmens se lewe aan die brand sal raak vir Jesus en dat hulle ‘n goeie Goddelike invloed sal wees by hulle huise en in hul skole.
                    
                    
Kontak Pastoor Theuhan indien jy betrokke wil raak by hierdie bediening.