Intersessie


Elke Donderdag van 18:20 tot 19:00 bid ons saam vir ons gemeente. Ons staan in die “gap” vir ons gemeente en gemeenskap en gebruik die geleentheid om God se wil te soek. Kom bid saam met ons. Gebed in nie ‘n verpligting nie, die ‘n wonderlike geleentheid om God se bonatuurlike krag in ons lewens te sien.