Steps


Vir nuwe mense in die gemeente bied ons hier die geleentheid om meer te leer oor wat ons glo. Met hierdie byeenkomste beoog ons om jou te help om die volgende tree in jou geestelike reis nader aan God se droom en plan saam met ons te gee.


Vir meer inligting oor wanneer die volgende “steps” kurses begin kontak die kerkkantoor: admin@nader.co.za