naderKids

Kinderkerk


Sondae tydens ons oggenddiens word die kinders se lewens verryk met die waarheid van die Bybel wat op ‘n unieke manier oorgedra word. Daar word ruimte geskep vir kinders van 4 jaar tot in graag 7.

Vir meer inligting of om betrokke te raak as helper of onderwyser kontak gerus die kerkkantoor: admin@nader.co.za